Pneumatiese lugtoeter

R865.00

Lugtoeter spesifikasies:

  • Aktiveer onder 4 bar druk
  • Ingeboude solenoïed
  • 6 mm pypkoppeling
  • 12V en 24V aktivering van die solenoïed

LET WEL: Die lugtoeter werk saam met ’n lugtoevoer en is nie ’n selfstandige toestel nie.

Description

Beskrywing

Pneumatiese lugtoeter (werk met óf ’n ingeboude lugstelsel óf ’n draagbare lugboks)

Additional information

Weight 1.2 kg
Dimensions 32 × 20 × 20 cm